Retreats & Walks ( Namib Trekking)

Ek leef teenwoordig as my bewussyn oop is
om telkens die wonder van die huidige oomblik te ontvang.
Ek kan dit lewenslank oefen
deur my aandag telkens sonder beoordeling
terug te bring na
wat nou hier is, of gebeur,
in my onmiddellike omgewing,
my liggaam, my gedagte-patrone en my emosies.
So ontwikkel ek meer openheid
vir myself, ander, die skepping en God. – Dr Willem Nicol


e-mail me at niekerk@iafrica.com.na.
 For more info on retreats please phone Johan van Niekerk on +264811240707 or

dunes_1140x200

Leave a Reply